There is Still Hope

Printer-friendly version

There is Hope Ministries   (15-11-2008)

______________________________________

AFRIKAANS (for English, scroll down)
______________________________________

"Nadat ek 34 jaar gelede vir Jesus as Verlosser in my lewe aangeneem het, ervaar ek steeds daagliks Groei en Hoop!" (Pieter Brits)

A. Ervaar jy van die volgende kenmerke in jou lewe?

  • Ontmoedig
  • Desperaat
  • Pyn
  • Eensaam
  • Verlore
  • Vrees
  • Verwerping
  • Moedelose Christen

Goeie Nuus : Daar is steeds Hoop!

Sien lys onderwerpe aan regterkant van Webblad met “links” na byna 500 leersame artikels

 

B. Kontak ons vir hulp en inligting oor:

  1. Persoonlike verhouding met Jesus
  2. Materiaal vir geestelike groei
  3. Getuienisse en gereelde nuusbriewe

 

C. Word 'n vennoot:

Word 'n vennoot saam met ons in die uitvoer van die ‘Groot Opdrag’ in ons geslag. (Mattheus 28:18-20)

Belê R5 & SMS die woord: HOPE, na die nommer 36836 – jou SMS sal nog EEN persoon help om aan die evangelie blootgestel te word deur ons bediening.

Oorweeg om finansieel in ons Bediening te belê – dit is ons bron van inkomste om die Goeie Nuus te versprei deur hierdie unieke bediening!

Tot almal gehoor het,
Pieter Brits
Direkteur: Daar is Hoop Bedieninge
Internet, Mentor & Opleiding

______________________________________

ENGLISH (vir Afrikaans, rol op)
______________________________________

"After receiving Jesus as Saviour and Lord 34 years ago, I still experience daily Growth and Hope!" (Pieter Brits)

A. Are you experiencing some of these traits in your life?

  • Discourage
  • Desperate
  • Pain
  • Loneliness
  • Lost
  • Fear
  • Rejectio
  • Defeated Christen

Good News : There is still Hope!

On the right hand side of our Web Page you will find a list of topics with links to nearly 500 constructive articles on the right hand side of Web Page.

 

B. Contact us for help and info on:

  1. Personal relationship with Christ
  2. Material for spiritual growth
  3. Testimonies and regular newsletters.

 

C. Partner with us:

Partner with us in helping to fulfill of the ‘Great Commission’ in our generation. (Mathew 28:18-20)

Sponsor R5 & SMS the word: HOPE, to the number 36836 – your SMS will help ONE more person to be exposed to the gospel through our ministry.

Consider investing financially in our Ministry – this is our source of income in spreading the Good News through this unique ministry!

Until the whole world knows,

 

Pieter Brits

Director: There is Hope Ministries
Internet, Mentoring & Training