Pieter's Monthly News Bit

Not long ago, during a Jesus-film outreach in Calitzdorp, only 40 people showed up. It was held in a large hall. The atmosphere was restless...

Pieter’s News Bit – Feb ‘25

Scary night in Calitzdorp:

Not long ago, during a Jesus-film outreach in Calitzdorp, only 40 people showed up. It was held in a large hall. The atmosphere was restless. Among the attendees were quite a few rough-looking men. An old man kept on talking while the film was rolling – much to the annoyance of everyone in the hall. Very soon a group of teenage girls between the ages of twelve and twenty started leaving in fear of those rough-looking men.

Barry and I were completely alone and dependend on God’s protection and grace.

By 8 o’clock, only 17 of those rough-looking men were still in the hall. Everyone else had got up and left in anticipation that things could go wrong.

Twenty minutes later God’s LIGHT started conquering the darkness again when 5 of these rough-looking characters returned. Above all expectations, by the end of the evening, all 22 of them prayed out loud and enthusiastically to invite Jesus into their lives.

Believe me, those men are the men of the dark roads, pushed out of life over many years. People with ruined lives who were given an opportunity to experience God’s Love and Forgiveness.

Indeed a wonderful testimony of the power of God!

Thought of the day:

“But we have this treasure in jars of clay to show his all-surpassing power is from God and not from us. We are hard pressed on every side, but not crushed; perplexed, but not in despair; persecuted, but not abandoned; struck down, but not destroyed.”
2 Corinthians 4:7-9 (NIV)

My prayer for you:

May you also act as an ambassador for Christ, even if you feel afraid in the circumstances.


Shalom
Pieter Brits

There is Hope Ministries
Pieter@hope365.co.za
www.hope365.co.za

Pieter se Nuusbrokkie - Feb ‘25

Vreesbevange nag in Calitzdorp:

Nie lank gelede, tydens ‘n Jesus-film uitreik in Calitzdorp, het net 40 mense opgedaag.  Dit was in ‘n groot saal en die atmosfeer was onrustig.  Onder die aanwesiges was ‘n hele paar rowwe manne. ’n Ou man byvoorbeeld, het aanhou praat terwyl die film aan die rol was – tot groot ergernis van almal in die saal.

Baie gou het ‘n groep tienermeisies tussen die ouderdomme van twaalf en twintig uitgeloop, uit vrees vir daardie rowwe mans.

Ek en Barry was heeltemal alleen en afhanklik van God se beskerming en genade.

Teen 8 uur was nog net 17 van daardie rowwe manne in die saal. Al die ander mense het opgestaan ​​en geloop, bang dat dinge skeef kan loop.

Twintig minute later het God se LIG weer die duisternis begin oorwin toe 5 van hierdie rowwe karakters teruggekeer het. 

Bo alle verwagtinge het al 22 van hulle teen die einde van die aand hardop en entoesiasties gebid om Jesus in hulle lewens in te nooi.

Glo my, daardie manne is die manne van die donker paaie, oor baie jare uit die lewe gestoot. Mense met verwoeste lewens, wat ‘n geleentheid gegee was om God se Liefde en Vergifnis te ervaar.

Voorwaar ‘n wonderlike getuienis van die krag van God!

Gedagte van die dag:

“Ons wat hierdie skat in ons het, is soos kleipotte wat maklik breek. Dit wys dat die geweldige krag wat in ons werk, nie uit onsself kom nie, maar van God. Ons word aan alle kante swaar beproef, maar ons word nie verpletter nie. Ons weet nie wat om te doen nie, maar ons verloor nie moed nie. Ons word vervolg, maar God laat ons nie in die steek nie. Ons word platgeslaan, maar ons staan weer op.”
2 Korintiërs 4:7-9 (NLV)

My gebed vir jou:

Mag jy ook as ambassadeur vir Christus optree, al voel jy in die omstandighede bang.


Shalom
Pieter Brits

There is Hope Ministries
Pieter@hope365.co.za
www.hope365.co.za

SEE ALL NEWSBITS

What can we do for you?

Fill in the form below.

We will get back to you as soon as possible.



Please select the option appropriate to you


TALK TO A MENTOR

Sign Up for Online Course

Evangelism, Follow-up & Spiritual growth