Besides being busy with Win, Build, Train & Send aspects of our ministry, we are also nature lovers. We make a point of getting out into nature and also enjoy the silence that comes with it.
Besides being busy with Win, Build, Train & Send aspects of our ministry, we are also nature lovers. We make a point of getting out into nature and also enjoy the silence that comes with it.
Because we believe that a healthy body houses a healthy mind, we also walk & exercise weekly.
Month by month, we throw the Spiritual hooks into various pools of water.
So we work, in our little corner, to help bring in the GREAT HARVEST.
In addition to the other 5 legs of my ministry, I now also minister on Thursdays at Gerimed Retirement Home, where I help encourage our grandparents.
Each of us has a “sphere of influence” - intimate and close - but also in a progressively wider area of people with whom you come into contact. People in whose lives you can surely have a positive impact.
Don’t underestimate yourself. YOU are uniquely created by God!
It is my prayer today that you, in your own sphere of influence, will shine brightly. Be Jesus’ image of love, care, hope, and Eternal Life.
Behalwe vir besigwees met die Wen, Bou, Oplei & Stuur aspekte in ons bediening, is ons ook natuurliefhebbers. Ons maak ‘n punt daarvan om in die natuur te kom en geniet ook die stilte wat daarmee gepaardgaan.
Omdat ons glo dat ‘n gesonde liggaam ‘n gesonde gees huisves, stap & oefen ons ook weekliks.
Maand vir maand gooi ons die Geestelike hoeke in verskeie waterpoele.
So arbei ons, in ons klein hoekie, om die GROOT OES te help inbring.
Benewens die ander 5 bene van my bediening, bedien ek nou ook Donderdae by Gerimed Aftreeoord, waar ek ons oupas en oumas help bemoedig.
Elkeen van ons het ‘n “sfeer van invloed” - intiem en naby, maar ook op ‘n geleidelik wyer gebied van mense met wie jy in aanraking kom. Mense in wie se lewens jy verseker ‘n positiewe impak kan hê.
Moenie jouself geringskat nie. JY is uniek deur God geskape!
Dit is vandag my gebed dat jy, in jou eie sfeer van invloed, helder sal skyn. Wees Jesus se beeld van liefde, omgee, hoop en Ewige Lewe.
Fill in the form below.
We will get back to you as soon as possible.
Copyright © 2025 There is Hope Ministries. All rights reserved. | Powered by WebBest